Tania Strauss 8 November 2026
Tania Strauss, die Christelike roman krywer en bekende Gospel sangeres, tree 09:00, Sondag 8 November 2026, by Christensentrum op. Haar pa, Pastoor Willie Botha, die blinde Gospel sanger, is deur die ATKV met ‘n Afrikoon-toekenning bekroon vir sy lewenslange bydrae tot Afrikaanse Gospelmusiek.