Bedieninge

ONTMOET ONS

BEDIENINGE

Kidzone

Kidzone bedien voorskoolse kinders tot Graad 7 leerders. William Scheepers (079 514 1550) het jare se ervaring in klasgee en is die leier van ons kinderbediening. 
Kinderkerk
Aansoekbeleid
Aansoekvorm
Onderwysers

J 3:16 Evangelisasie

Terwyl elke gelowige 'n gestuurde is, bied hierdie bediening geleentheid vir mense wat uitmunt in 'n hart vir evagelisasie. Trompie du Plessies   (082 492 3868) is die leier.
InligtingsvormEk stel belang
vorm

Doxa Musiek

Ons Musiekspan word gelei deur die dinamiese en veelsydige musiekant, Morné Hurter (060 775 4472). Die fokus is nie vermaak nie, maar lofprysing en aanbidding.
Doxa Musiek
Beleidsvorm
Doxa Musiek
Beleidsvorm

Kruisfiks Tieners

Ons Tienerbediening word geleid deur Charlene Wagenaar (060 657 2372). Sy het 'n kursus vir tienerbediening deur Shofar gedoen en is besig met 'n kursus in jeugwerk deur Auckland Park Teologiese Seminarium. 
Kruisfiks
Inlingtingsvorm
Ek stel belang
vorm

Bidkamer Bediening

Die bidkamer bediening fokus op die effektiewe bediening van mense wat tydens 'n diens reageer op 'n uitnodiging. Hierdie bediening is 'n belangrike skakel tussen ons dienste en opvolgwerk deur die week. Ons leier is Corrie Faurie   (076 740 9288).
Bidkamer
Inligtingsvorm
Ek stel belang
vorm

Sending Aksie

Hierdie bediening word gedryf deur Cobus en Annemarie van der Merwe (082 719 9758) en is hoofsaaklik gefokus op hawelose mense in die Boksburg omgewing.
Inligtingsvorm

2 Korinthiërs 5:20

"Ons tree dan op as gesante,
ter wille van Christus, 
asof God self deur ons 
'n beroep op julle doen."
Ons Visie en Missie
copyright 2025 christensentrum alle regte voorbehou
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram