Paasnaweek 3-5 April 2026
Goeie Vrydag en Opstanding Sondag
Past. Tobias Venter, is ons spreker vir Vrydagoggend om 09:00. sowel as Sondagoggend om 09:00. Bangor Universiteit in die Engeland het 'n Meestersgraad in Teologie aan hom toegeken. Hy was vir jare 'n Streekvoorsitter in die AGS van SA en woon op die oomblik saam met sy vrou, Linda, in Pretoria. Die Nagmaal sal tydens Goeie Vrydag se diens bedien word.