Bybelgenootskapsondag 12 Julie
Die Bybelgenootskap van Suid Afrika
Pastoor Ferdinand Bezuidenhout en sy vrou, Alida, besoek ons gemeente Sondag, 12 Julie 2026. Hulle is Westdene AGS se pastoorspaar en verteenwoordig ook die Bybelgenootskap van Suid Afrika.