Bitter Water van Mara

Tema van Sondag se Preek                           09:00  18 Januarie 2026

Pastoor Johan Klopper se boodskap gaan oor die Israeliete wat na drie dae se reis in die woestyn uiteindelik by water uitgekom het, maar hulle kon dit nie drink nie. Die water was bitter. Wat kan ons leer wanneer ons by die bitter water van Mara kom? Drie kragtige waarhede wat elke gelowige kan help terwyl ons op reis is na God se beloofde land. 

2 Korinthiërs 5:20

"Ons tree dan op as gesante,
ter wille van Christus, 
asof God self deur ons 
'n beroep op julle doen."
Ons Visie en Missie
copyright 2025 christensentrum alle regte voorbehou
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram