Ons Visie en Missie

Visie en Missie

  • VISIE

    Ons visie is om 'n tuiste vir almal te wees wat gekenmerk word deur lig, liefde en lewe, gefundeer in die gesonde leer van die Skrif, watdie Vader in gees en in waarheid aanbid  en ons lidmate lei tot ervarings kennis van Jesus Christus  deur die krag van die Heilige Gees.
    Strategie

    MISSIE

    Ons kan nie 'n beter missie skryf as wat Jesus Christus aan Sy kerk gegee het nie: 
    "Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde.
    [1] Gaan dan  en [2] maak dissipels van al die nasies, deur hulle te [3] doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te [4] leer om alles te onderhou wat Ek hulle beveel het."
    Matteus 28:18-20

2 Korinthiërs 5:20

"Ons tree dan op as gesante,
ter wille van Christus, 
asof God self deur ons 
'n beroep op julle doen."
Ons Visie en Missie
copyright 2025 christensentrum alle regte voorbehou
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram