|
S.I.C
(Sheep in the City)
As
die jongmense van Christensentrum(Elspark & Lambton Kampusse)
is ons absoluut uitverkoop aan die genade van ons Koning Jesus
Christus. Dit is waar
ons naam betekenis kry omdat ons weet dat ons soos skape weerloos
sonder ons Herder se beskerming en liefde is.
Met
dit ingedagte is ons 'excited' oor dit wat Jesus in ons lewens wil
doen, omdat ons nie die kerk van môre
is nie maar reeds vandag deel van die liggaam van Jesus is.
Ons droom is dat elke jongmens sal weet dat Jesus hul net
soos hul is liefhet en aanvaar.
|