|
Kids for Christ
Hou jy van avontuur? Ons nooi al die
kinders!
Kids for Christ begin 09:00 elke Sondag (dieselfde tyd
as die oggenddienste), by Christensentrum Lambton.
Kinders is vir die Here baie belangrik, elkeen het sy/haar
plek in God se Koninkryk.
Jy is welkom om my te kontak met enige
navrae.
Erika Botha - 071 687 0971

|