TUISBLAD
    
  DIENSTYE

EREDIENS:
 
Sondagoggende 09:00

ALMAL WELKOM!

KIDS FOR CHRIST:

Sondagoggende 09:00

  GEBEURTENISSE

                   'n Tuiste vir Almal  

Christensentrum is 'n "Tuiste vir almal!" Ons is 'n gemeenskap wat glo dat God boer met genade.
Dit is belangrik vir ons dat ons mense God in opregtheid  
      en egtheid dien, en so ook op dieselfde manier in  
      verhouding met mekaar sal staan. Ons is nie een perfek nie maar besef dat God besig is met ons almal.

Daarom oordeel ons jou nie en wil ons graag die ruimte  
      skep vir elkeen wat by ons is om te groei

     Jy is meer as welkom!

       __________________________________

       
          
             Agter: Andries en Erna Erasmus 
                       Voor: Ruben, Danica en Anisha

               

 

 
  JEUG
 KIDS FOR CHRIST 

 Bankbesonderhede:

Christensentrum Lambton
ABSA Bank
Tjekrekening
4072150536