|
ONS MISSIE:
Ons Leuse:
'n Tuiste vir Almal
Kernwaardes of Beginsels:
LIEFDE
RESPEK
LEIERSKAP
DEURSIGTIGHEID
INTEGRITEIT
VERANTWOORDELIKHEID
_______________________________

|
ONS MENSE:
Gemeente:

Sondagskool:
Ons goed opgeleide personeel bedien die kinders
met groot
oorgawe.
Ons nooi alle kinders wat nie in Sondagskole is nie
om ons te besoek.
(Kinders voorskool tot graad 12 welkom.)
Tieners:

Veterane:

|
ONS MANIER:
Lofprysing:
Die
Bybel wil hê dat alles wat asem
het die Here moet loof en prys. Lof
is verbaal (kan gehoor word),
sigbaar en lewend.
Musiek:
_______________________________

|