|
BYEENKOMSTE:
-
Sondae:
17:00 Voorbidding voor die
aanddiens. Al is jy nie
deel van die
voorbiddersgroep nie, is
jy baie
welkom om saam te kom
bid.
Plek: Christensentrum
Elspark
-
Dinsdae:
19:00 - Intersessors bid
Plek: Christensentrum
Elspark
Vir versoeke en om deel te
wees, kontak hulle
gerus.
________________________________
|
|
BIDDERS
Ons
wil jou graag uitnooi, kom bid saam met ons. Kom geniet
tyd in God se teenwoordigheid saam met ander bidders.
“1Thess
5:17
Bid sonder ophou.”
As
jy ‘n intersessor wil word maar nie weet hoe nie, kom praat
met my, ek wil jou help.
Het
jy behoeftes, siekte of net iemand nodig om saam met
jou te bid, kontak ons gerus, ons wil jou graag bedien. Jy kan
ons bel, sms, e-pos of ons kom besoek Dinsdae aande vanaf
19:00 by die kerk.
Kontak
besonderhede: Rudi - 082 906 0968,
E-pos: rudi@parsonseng.co.za;
of Christa - 082 974 7200
Ons sien uit om van jou te hoor.
Baie Dankie
|