|
________________________________

|
|
Kidz for Christ
Die Sondagskool is vir kinders vanaf kleuters tot en met 14
jarige ouderdom. Die Sondagskool begin dieselfde tyd as
die
oggenddiens - 9vm. Kinders kom bymekaar by die huis langs
die kerk in Hummingbirdstraat.
Kinders is vir die Here baie
belangrik, elkeen het sy/haar plek
in God se Koninkryk, al is hul kinders.
Hou jy van avontuur, kom
besoek ons!
Enige vrae, kontak my gerus
Debbie 083 355 5946

______________________________________________
|