' n Tuiste vir Almal







      CHRISTENSENTRUM
               ELSPARK

 
 
 

CHRISTENSENTRUM
    GEMEENTES                      

Luister na ons eie gemeentesang
-kry die CD-

 
 
                                                                                 ONS CDs

  
 
GEMEENTE CD:

  
  
JESUS
  Hy is die Een!

23 Koortjies, 19 is Afrikaans, geskryf en gesing deur gemeentelede van AGS Elspark.

              Woorde en akkoorde ...hier

         Luister na 'n deel van die titelsnit:
             Jesus, Hy is die Een
...hier


   
(Regs 'click' op die skakel 'hier', kies 'open' of 'save 
           target as' - luister na 'n MP3)  

  Die CD is beskikbaar teen R50-00   
 (posgeld uitgesluit), by Christensentrum,
          AGS Elspark Kerkkantoor
          Tel: (011) 893 3013
(Maandae, Woensdae en Vrydae oggende)
          Fax: (011) 893 3013
          E-pos:
info@agselspark.com
 


         

   


  UIT ONS GEMEENTE:

           
                      SIEN JY


    10 Koortjies, waarvan 8 Afrikaans is, 
   geskryf en gesing deur Johan Fourie, 'n 
            sangleier van AGS Elspark.
 

         Luister na 'n deel van die titelsnit:
                       Sien Jy ...hier

      (Regs 'click' op die skakel 'hier', kies 'open' of 
             'save target as' - luister na 'n MP3)  


   Die CD is beskikbaar teen R50-00 
   (posgeld uitgesluit), by Johan Fourie
           Tel: 083 283 4644
           E-pos:
info@agselspark.com

 



       

  
   

               
               
                    HEER MY GOD

      10 Geestelike Kitaar Treffers,   
      gespeel deur Francois Erasmus

  
Luister na 'n deel van die titelsnit:
        O Heer my God ...hier


       (Regs 'click' op die skakel 'hier', kies 'open'
          of  'save target as' - luister na 'n MP3)  


     Die CD is beskikbaar teen R50-00 
     (posgeld uitgesluit), by Francois
                     Erasmus
         Tel: 082 907 3067
         E-pos:
info@agselspark.com