' n Tuiste vir Almal







      CHRISTENSENTRUM
               ELSPARK

 
 
 

CHRISTENSENTRUM
    GEMEENTES                      

Luister na ons eie gemeentesang
-kry die CD-

 
 
                                                            NUUS 2009

     
   


     2009-01-18 Januarie is Sondagskoolmaand!
     Ons het die Sondagskoolkwartaal afgeskop met die groot opening  
     van Kidz for Christ, ons Sondagskool. Sien foto's hier.
     Januarie is Sondagskoolmaand, verwag dus oulike interaksie van 
     ons kinders!


       __________________________________________________



     2009-01-11 Welkom Pastoor Marius!
     Baie welkom aan Pastoor Marius en Lené van Loggenberg by die
     Christensentrum netwerk. Marius gaan die kampusleier wees vir
     Christensentrum Lambton. Aangesien Elspark die stigter-ouer is
     van Lambton gemeente, het Pastoor Jay Bezuidenhout die 
     bevestiging hier gedoen.