CHRISTENSENTRUM ELSPARK              
   
’n Tuiste vir Almal - Home for All

CHRISTENSENTRUM
HOOFBLAD




DIENSTYE:
 

SONDAG:
Oggenddiens - 09:00
Kids 4 Christ - 09:00

Aanddiens - 18:00

WOENSDAG:
Goue Gerwe - 10:00
Selbyeenkomste - 19:00

DONDERDAG:
Orkes en voorsangers - 19:00
Daniëlsgroep (gebed) - 19:00

      BEDIENINGE

  BELANGE GROEPE


          S.I.C.

    KIDS 4 CHRIST

  
WAT ONS AL GEDOEN HET:

16 Mei 2010: Heerlike aand saam met die sanger Willie Botha en sy vrou.

16 Mei 2010: Ons verwelkom ons nuwe lidmate! Almal vier dit met sjokolade! 

3 - 6 Mei 2010: Stoftrappers stap die Transkaroo! Sien die foto's ...hier

7 Maart 2010: André Viljoen het by ons opgetree. Baie spesiale aand!

16 - 18 Februarie 2010: Ons gaan op 'n golftoer! Sien foto's ...hier

    

  © Kopiereg 2010 Christensentrum Elspark