
God se plan vir die mens op aarde is dat hy ‘n lewe en ‘n lewe in oorvloed moet hê. Ek dink dat ons onnodig onsself bekommer oor alles. Die meeste dinge waaroor ons onsself bekommer gebeur in elk geval nooit. Soos die lewe aangaan het ek tot die besef gekom dat ek elke...
Lees meer »





